Work from home
 
MOET NIE NOG 'N GELDMAAK eBOEK KOOP VORDAT JY NIE HIER GELEES HET NIE

Hoeveel meer eBoeke wil jy koop voordat jy beginne geld maak?

Jou finansiële toekoms? Moet nie nog 'n minuut verspeel nie…

Neem die volgende stap nou!!!

Ja! Wys my hoe om 'n regte Passiewe Inkomste te verdien

Naam:
e-pos:

  Ek is ernstig om meer geld te verdien en beheer oor my lewe te neem.

 

MOET DIT NIE MIS NIE!!!

Jy het 2 keuses:
Jy kan die res van jou lewe vir geld werk of
Laat geld vir JOU werk...

 

 

Die keuse is joune en die tyd om die besluit te neem is NOU!!

Peet van Pretoria:
Ek het jou websites en eboek inligting deurgegaan en is baie beindruk. Baie
geluk met 'n baie eerlik en opregte direkte kort en kragtige boek gevul met
ongelooflik baie kennis en hulp aan almal wat dit wil gebruik, die res kan
maar "SUFFER". Jy bied baie waarde vir slegs R175, Ek sou meer vra as ek jy was.

Fanie van Kimberley:
Dankie. Ek is steeds besig om jou e-boek weer en weer te lees want daar is
baie info wat ek moet verstaan om toe te pas. Maar ek kom daar.

Themba van Kaapstad:
Pieter, thank you for a very informative eBook. I like your direct approach and honesty. The best eBook I bought so far. You will see me at the top next to you.

Cindy van Midrand:
Thank you for a great eBook Pieter. This is the best value I received for R175 ever. I can now see where I went wrong in the past.

Robin from Durban:
I never realized that it was that easy to earn money while I sleep. I had my web site for some time now and did not realize how easy it is to get the big names to advertise on your web site.

 

Ek weet dat my advies jou kan help om nie dieselfde foute te maak wat ek gemaak het nie en dit kan jou help om

van die huis af te werk

Daar is baie slimstreke op die Internet. Daar is ook baie eBoeke wat kitsrykdom belowe. Ek weet dit omdat ek deur baie van hulle uitgevang is.

Ek het baie daarvan al beproef en teen die tyd weet ek wat werk en wat nie.

In my eBoek deel ek verskeie metodes wat ek persoonlik gebruik om welvaart te skep. Ek werk nie meer vir 'n baas nie, werk van die huis en kan self kies waar en wanneer ek wil werk.

In die eBoek kyk ons na eiendomsbeleggings, aandele, forex, Google Adsense, Affiliasiebemarking, 0866 fax nommers, Ringtone webtuistes, netwerkbemarking, ens. Ek deel ook sommige van die metodes wat nie werk nie ten einde jou te waarsku om nie daarby betrokke te raak nie. Indien jy 'n webtuiste besit vertel ek jou hoe om groot name soos Outsurance, Dial-Direct, Old Mutual, ens. te kry om op jou webtuiste te adverteer.

'n Paar jaar gelede het ek ook soos die meeste van julle vir 'n baas gewerk. Enigiemand kan die stap neem om sy lewe te verander as jy net wil.

Die doel van hierdie eBoek is nie om vir jou stap-vir-stap instruksies te gee hoe om jou eie geldmaakwebtuiste te skep en geld te begin verdien nie. Daarvoor verskil almal se omstandighede te veel.

Voorbeeld: Dit mag jou dalk nie help as ek voorstel jy skep welvaart deur middel van eiendomsbeleggings terwyl jy werkloos is of R1,000 per maand verdien nie. Vir jou sal een van die ander metodes dan beter wees.

Die doel van hierdie eBoek is om die verskillende opsies in die mark aan jou uit te wys, voor te stel watter opsies jy gunstig kan oorweeg en aan jou soveel informasie moontlik te gee om jou in die regte rigting te stuur te einde ‘n begin te kan maak.

Ek verwys jou ook na al die hulpbronne wat ek persoonlik gebruik om jou te help om jou geldmaakbesigheid aan die gang te kry. Elke metode wat ek in hierdie eBoek bespreek is metodes wat ek persoonlik gebruik om vir my ‘n inkomste te genereer. Ek deel hierdie kennis met jou omdat ek ‘n paar baie goeie lesse op my pad na sukses geleer het. Ek het ook foute gemaak en ek wil jou help om hierdie probleemareas vry te spring om sodoende sukses sonder onnodige obstruksies te bereik.

Alles wat ek aan jou bekendstel kan jy hier vanuit Suid Afrika bedryf.

EKSTRA'S

My doel is om aan jou soveel waarde as moontlik te bied. Hierdie gaan nie net nog 'n eBoek wees wat jy gaan koop en lees nie. Wanneer jy 'n wettige kopie gekoop het mag jy ook vir ons aanlyn forum registreer. Daar bespreek ons die verskillende metodes verder en deel ook nuwe geleenthede.

Ontmoet die Outeur
Ek weet dat die meeste soortgelyke webtuistes redelik onpersoonlik en ge-outomatiseerd is. Hierdie een het 'n werklike persoon agter die skerms. Indien jy meer van my wil weet, besoek my persoonlike webtuiste by http://www.pietpetoors.com

Dit is tyd om die besluit te neem

Vat dit of los dit. Op die ou einde is dit jou lewe. Slegs jy kan besluit of jy die res van jou lewe jou baas gaan rykmaak of nie. Ek gaan jou nie smeek of heuning om jou mond smeer nie. Ek maak reeds 'n sukses en die R175 wat ek uit jou maak gaan my beslis nie veel ryker maak nie.

Dit is dus jou keuse. Of jy koop my eBoek of jy los dit. Los jy dit behoort jy die res van jou lewe te wonder of die inligting in die boek dalk die keerpunt in jou lewe kon wees.

 

Die Prys!

'n Winskoop inderdaad! Ek weet dat jy baie meer waarde in my eBoek as die R175 gaan kry. Ek kan egter nie waarborg vir hoe lank dit nog teen hierdie prys beskikbaar gaan wees nie. Talle lesers het al aangedui dat ek dieselfde boek maklik vir R350 kan verkoop.

Dus, vir 'n beperkte tyd kan jy die eBoek vir slegs R175.00 eenmalig koop.

slegs R175.00

Maar dit is nie al nie. Indien jy VANDAG die eBoek aankoop kan jy ook die ondergenoemde gratis bykry. Jy sal ook lewenslange toegang tot ons aanlyn forum geniet.

1. "Think and Grow Rich" Deur Napoleon Hill
2. "Napoleon Hill's Secret" Deur Napoleon Hill
3. "The Science of Getting Rich" Deur Wallace D. Wattles
4. " 7 Keys to Success" Deur Will Edwards

Waarvoor wag jy?

Order Passive Income here
Passive Income

Vir meer betaalopsies soos direkte inbetaling (R175)
Stuur epos aan pieter@earnextra.co.za

O ja, daar is ook 'n 100% "geen vrae" 7 dae geld terug waarborg indien jy voel dat jy nie waarde uit die eBoek gevind het nie. Indien jy ongelukkig is, laat my net weet.